Bakkie Tralies / Frames

Bushwalker bakkie tralies (skaap tralies), jag rame, en “game viewers” word op bestelling, volgens klient spesifikasies vervaardig.

Johnny Walker (eienaar en bestuurder) doen self die ontwerp en vervaardiging van alle Bushwalker bakkie bykomstighede wat kwaliteit en persoonlike aandag verseker.

Skaaptralies (Raam Met Tailgate)

Single-Cab  R5 500.00
Super/ Extended/ Club-Cab  R5 300.00
Double Cab  R5 000.00
Land Cruiser S/C  R6 000.00
Land Cruiser D/C  R5 500.00

 

Add-ons / Ekstras

Verstelbare / verwyderbare skietrak  R650.00
Enkel stoel  R500.00
Bank met enkel ruglenings  R900.00
Bank met vaste ruglening  R800.00
Bank sonder ruglening  R500.00
Trappies / leer (sykant of agter in tailgate)  R650.00
Patroon rakkie met cup-holders  R500.00

*Let Wel GEEN bekleedsel / Upholstery pryse ingesluit nie.