Boogjag Stand

Bushwalker Portable treestand / Elevated Hide kan uitmekaar haal (sitplek, platform, pote en leer). Dit kan deur 2 persone binne 5 minute opgeslaan word. Die sitplek kan 360° roteer met verwyderbare paaltjies op die hoeke om bv camo nette te span. Een van bg pote word voorsien met ‘n booghak. Die Bushwalker Portable Elevated Hide is ideaal vir voorsit jag of vir wild besigtiging.

Platform hoogte: 3,0m
Sitvlak hoogte: 3,4m

PRYS R4 000.00