Dipbakke

Die Bushwalker Dipbak is ʼn meerdoelige voerbak wat gebruik word vir die aanwending van dipstof terwyl die diere ongesteurd kan lek of vreet.

Die Buswalker Dipbak maak gebruik van geute om die kante waarin die dipstof gegooi word. Binne in die geute is staal rollers wat dan die dip aan die nek van die dier smeer terwyl hulle lek of vreet. Die dipstof word deur die vel opgeneem om dan te help beskerm teen inwendige sowel as uitwendige parasiete.

Buswalker vervaardig ook deksels (opsioneel ekstra beskikbaar) vir die Dipbakke wat oor die geute, met rollers en dip nog binne, geplaas kan word om die dip verlies tydens reën te voorkom. Die deksels kan ook gebruik word om die dip siklus te beheer, byvoorbeeld dip vir 2-3 dae. Dit maak die dip en rollers toe en verander die Dipbak dan aan ʼn normale voerbak. Wanneer die deksel verwyder word verander die voerbak weer aan ʼn Dipbak wanneer dit weer tyd is om die dip aan te wend.

Die Buswalker Dipbak is hoogte verstelbaar van 0.5m tot 0.9m. Die voerbak is 1,2m x 1,2m x 0.3m groot. Die totale buite mates met geute en pote ingesluit is 1,4m x 1,4m x 0.5m.

_________________________________________________________________________

The “Bushwalker Dipbak” is a height adjustable feeding trough and tick poison applicator all in one. A total 2.0mm steel construction makes for a strong durable feeder which cannot easily tip over.

On the outer sides of the “Bushwalker Dipbak” are gutters that contain steel rollers. As the animals feed, their necks rub against these rollers, which then apply the tick poison, without disturbing them. The tick poison is absorbed through the hair follicles and spreads through the body for protection against internal and external parasites.

Roller covers are an optional extra on the “Bushwalker Dipbak”. These covers can be placed over the rollers still containing the dip, in case of rain, to prevent dip loss and water pollution. It can also be used to control the dip cycle ie. dip for 2-3 days, cover the rollers still containing the dip, then simply remove the covers when you need to dip. Result – less maintenance and dip loss.

The “Bushwalker Dipbak”is height adjustable from 0.5m to 0,9m which makes it versatile and suitable for all types of livestock: Impala, Nyala, Tsessebe, Sable, Wildebeest, Kudu, Eland, Buffalo etc. Drain plugs in the gutters simplify cleaning and maintenance. No small orifices that can block.

Two to three animals can feed per side, which can result in up to twelve animals being treated simultaneously.

The “Bushwalker Dipbak” is an absolute must for any game farm – especially exotic game breeders – to help protect and care for your investment.

Dip & Voerbakke

Standaard Staal dipbak (1,4×1,4m hoogte verstelbaar 0,5 tot 0,9m hoog)  R3 900.00
Standaard Staal Dipbak met deksels  R4 400.00
Groot Conveyor dipbak (1,5×0,9m met 4 rollers , hoogte verstelbaar)  R3 900.00
Klein Conveyor dipbak (1,8 x 0,7m met 2 rollers, hoogte verstelbaar)  R2 750.00
Conveyor voerbak (50mm pyp raam 1,8 x 0,7m vaste hoogte 0,5m)  R 1 750.00
Koedoe/Kameelperd feeders (Staal mandjie 0,75×0,75m op verstelbare poot wat ingeplant  R1 800.00

Hoogte verstelbaar 1,5 tot 2,5m – hoogte word deur klient gespesifiseer

Enige Dip / Voerbak kan, op aanvraag, met langer pote voorsien word om hoer te kan stel (vir koedoes alleen) of om pote in grond te plant vir areas met renosters wat lol met voerbakke

Deksels vir Conveyor bakke is opsioneel ekstra – Pryse op aanvraag (+- R650-00 per stel)