Dip & Voerbakke
Standaard Staal dipbak (1,4×1,4m hoogte verstelbaar 0,5 tot 0,9m hoog) | R3 900.00 |
Standaard Staal Dipbak met deksels | R4 400.00 |
Groot Conveyor dipbak (1,5×0,9m met 4 rollers , hoogte verstelbaar) | R3 900.00 |
Klein Conveyor dipbak (1,8 x 0,7m met 2 rollers, hoogte verstelbaar) | R2 750.00 |
Conveyor voerbak (50mm pyp raam 1,8 x 0,7m vaste hoogte 0,5m) | R 1 750.00 |
Koedoe/Kameelperd feeders (Staal mandjie 0,75×0,75m op verstelbare poot wat ingeplant | R1 800.00 |
Hoogte verstelbaar 1,5 tot 2,5m – hoogte word deur klient gespesifiseer.
Enige Dip / Voerbak kan, op aanvraag, met langer pote voorsien word om hoër te kan stel (vir koedoes alleen) of om pote in grond te plant vir areas met renosters wat lol met voerbakke.
Deksels vir Conveyor bakke is opsioneel ekstra – Pryse op aanvraag (+- R650-00 per stel).
Bakkie Tralies
Skaaptralies (Raam Met Tailgate)
Single-Cab | R5 500.00 |
Super/ Extended/ Club-Cab | R5 300.00 |
Double Cab | R5 000.00 |
Land Cruiser S/C | R6 000.00 |
Land Cruiser D/C | R5 500.00 |
Add-ons / Ekstras
Verstelbare / verwyderbare skietrak | R650.00 |
Enkel stoel | R500.00 |
Bank met enkel ruglenings | R900.00 |
Bank met vaste ruglening | R800.00 |
Bank sonder ruglening | R500.00 |
Trappies / leer (sykant of agter in tailgate) | R650.00 |
Patroon rakkie met cup-holders | R500.00 |
*Let Wel GEEN bekleedsel / Upholstery pryse ingesluit nie.
Hunting Hides
Bushwalker Portable treestand / Elevated Hide kan uitmekaar haal (sitplek, platform, pote en leer). Dit kan deur 2 persone binne 5 minute opgeslaan word. Die sitplek kan 360* roteer met verwyderbare paaltjies op die hoeke om bv camo nette te span. Een van bg pote word voorsien met ‘n booghak. Die Bushwalker Portable Elevated Hide is ideaal vir voorsit jag of vir wild besigtiging.
PRYS R4 000.00
Bushwalker Trailers / Sleepwaens
Die waentjie is ideaal om wild te laai (gejag of ge-dart). Die bak konstruksie (4mm Plaat) kan TIP deur slegs een 16mm pen te verwyder. Diere word dan dmv ‘n hand winch opgetrek. Die wa dra gemaklik 2 wildebeeste. die waentjies is klein genoeg om agter ‘n quad bike gehak te word dus is dit baie beweegbaar in die veld.
Spesifikasies:
- 13″ wiele
- 750kg Rubberide aste (geen vere en shackles, dit is ‘n rubber suspensie)
PRYSE OP AANVRAAG (R12 000-00 TOT R16 000-00)
Vanghokke
Vanghokke vir Luiperds, Rooikatte, Hienas ens. Vanghokke word van ‘n stewige sterk staalkonstruksie vervaardig met 50x50x4,5mm mesh. Die hok het valdeure aan weerskante (ongediertes gaan makliker in wanneer hulle deur die hok kan sien) Die trapplaat is in die middel van die hok met die sneller meganisme buite wat altwee deure gelyk aktiveer. Dimensies: 2,4 x 0,8 x 0,8m (kleiner hokke vir spesifiek Rooikatte kan op aanvraag vervaardig word).
PRYS R4 500.00
Bushwalker probeer om altyd voorraad van bogenoemde produkte aan te hou.
Bakkie Tralies word slegs op bestelling vervaardig – leweringstyd +- 2 weke.
Indien ons uit voorraad is ten tye van u bestelling is gemiddelde lewerings tyd +- 2 weke.
Geen aflewering kostes is by bogenoemde pryse ingesluit nie. Aflewering kan gereel word.
BUSHWALKER IS ‘n GEREGISTREERDE HANDELSMERK / BUSHWALKER IS A REGISTERED TRADEMARK