Sleepwaens

Bushwalker Trailers / Sleepwaens

Die waentjie is ideaal om wild te laai (gejag of ge-dart). Die bak konstruksie (4mm Plaat) kan TIP deur slegs een 16mm pen te verwyder. Diere word dan dmv ‘n hand winch opgetrek. Die wa dra gemaklik 2 wildebeeste. die waentjies is klein genoeg om agter ‘n quad bike gehak te word dus is dit baie beweegbaar in die veld.

Spesifikasies:

  • 13″ wiele
  • 750kg Rubberide aste (geen vere en shackles, dit is ‘n rubber suspensie)

PRYSE OP AANVRAAG (R12 000-00 TOT R16 000-00)

032