Vanghokke

Vanghokke vir Luiperds, Rooikatte, Hienas ens. Vanghokke word van ‘n stewige sterk staalkonstruksie vervaardig met 50x50x4,5mm mesh. Die hok het valdeure aan weerskante (ongediertes gaan makliker in wanneer hulle deur die hok kan sien) Die trapplaat is in die middel van die hok met die sneller meganisme buite wat altwee deure gelyk aktiveer. Dimensies: 2,4 x 0,8 x 0,8m (kleiner hokke vir spesifiek Rooikatte kan op aanvraag vervaardig word)

Prys: R4 500.00

Rustenburg-20131005-0034